Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Kabouter Ridder

(image)

Die Kabouter 'Ridders' het maar min in gemeen met die manne wat daardie titel met hul deel en die titel word eintlik slegs in die taal van hulle vyande gebruik. Die ooreenkoms is eenvoudig dat hulle die room van die wolweruiters is, waar hulle waarskynlik hulle posisie bereik het deur aan 'n waaghalsige strooptog deel te neem of iets van 'n soortgelyke aard.

Die wolwe wat aan hulle gegee word is geteel vir hul spoed en krag, wat hulle uiters gevaarlik maak in gevegte.

Bevorder na: Wolf Ruiter
Bevorder na: Duisterwolf Ruiter
Skuiwe: 32
LP: 49
Beweging: 9
EP: 65
Vlak: 2
Orde: chaoties
IDGoblin Knight
Vermoëns:
(image)slagtande
lem
7 - 4
nabygeveg
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg0%
TerreinBewegingVerdediging
Berge260%
Diep Water9920%
Dorpie150%
Flat140%
Frozen220%
Grot240%
Heuwels150%
Impassable9940%
Kasteel160%
Kusstreek230%
Moeras330%
Mushroom Grove340%
Sand230%
Unwalkable9920%
Vlak Water320%
Woud250%